Lunch Week 40 / 11

17 10 2011

Algemene Kennis

  1. In skaak, watter kleur begin die spel?
  2. By wie het Sneeuwitjie gebly toe sy vir haar stiefma weggekruip het?
  3. Hoeveel sentimeters is in ‘n kilometer?
  4. Wie was Lady Chaterley se “lover”?
  5. Watter plaasdier word tradisioneel gebruik om truffels uit te snuffel?
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

17 10 2011
Bileam se Donkie

1. Wit
2. Seker by die wolf?
3. 100 000
4. Die Franse Luitenant? (Dominees is mos nie veronderstel om dié een te weet nie!)
5. Vark

23 10 2011
Olga

1. Wit.
2. By die sewe kabouters.
3. 100000.
4. Oliver Mellors, ‘n werker op haar man se landgoed.
5. Varke????

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: