Oplossing Week 39 / 11

16 10 2011

Algemene Kennis

  1. 1825 (Olga)
  2. Dalai Lama (Olga)
  3. Oranje Rivier (Olga)
  4. Snorre (Olga)
  5. Johanna Spyri (Olga)

Uilspieël

  1. Huisie by die See – Nie ‘n gedig van Ingrid Jonker nie
  2. Peter de Villiers – Bok afrigter wat nie ‘n wêreldbeker kon inpalm nie (Bileam)
  3. Boemelaar – nie ‘n werker in die staatsdiens nie (altwee beteken nie veel nie) (Toortsie / Bileam / Olga)
  4. Boot – Het nie wiele nie (Toortsie / Bileam / Olga)
  5. Ruby Wednesday – Nie ‘n treffer van die Rolling Stones nie (Bileam / Olga)

Toorwoorde

  1. Dom fout / blaps (Olga)
  2. Standaardtemperatuur en -druk (Olga)
  3. Dink voordat jy praat (Olga)
  4. bloedarmoede (Olga)
  5. Munisipaliteit (Olga)

Couples Theraphy

  • PW Botha Lughawe – George Lughawe (Olga)
  • DF Malan Lughawe – Kaapstad Internasionaal (Olga)
  • Hendrik Verwoerd Lughawe – Port Elizabeth Lughawe (Olga)
  • Jan Smuts Lughawe – OR Tambo Internasionale Lughawe (Olga)
  • Louis Botha Lughawe – Durban Internasionale Lughawe (Olga)

Suid Afrikaanse Lughawes en hulle nuwe name

Liedjiepret

  1. Mannetjies Roux – Laurika Rauch (Gerda / Olga)
  2. Soos Bloed – Theuns van Niekerk  (Gerda / Olga)
  3. Trein na Margate – Christo en Cobus (Geskryf deur Steve Hofmeyr) (Olga)

Liriekeraai

  1. The buccaneer – McCully’s Workshop  (Olga)
  2. Substitute – Clout  (Gerda / Olga)
  3. Sarie Marais – Almal  (Olga / Toortsie)
  4. Shabby Little Hut – The Bats  (Olga)
  5. Liefling – Gé Korsten  (Gerda / Olga / Toortsie*)

(Moenie sê ek doen nooit Suid-Afrikaanse musiek nie)

Advertisements

Aksies

Information

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: