Pop Heksie

14 10 2011

Hallo Maatjies :mrgreen:

Julle het altyd geweet dat ek baie mooi kan sing – net so mooi soos wat ek is.  😀  Ek is ‘n baie tarentale heksie, alles waarop ek my kop neersit kry ek reg.  :mrgreen:

Dit help nie as ek mooi kan sing, maar niemand wil vir my speel nie.  😡  Merriegriet is mos te senterig om vir my karrekousie masjien te koop.  👿  Daarom moet ek nou maar kitaar speel.  :mrgreen:

Die mense wat langs ons woon is verskriklik bly.  🙂  Hulle skree wanneer ek baie lekker speel en gooi my met goed.  😯  Sommer met hulle beursies en alles.

Tata maatjies, ek moet eers nou weer koevert gaan hou.  😆

Ek gaan

Advertisements

Aksies

Information

8 responses

14 10 2011
Olga

Eerste!!!!
1
2
3
blok vir viga wie so tjommel op daardie kitaat.

14 10 2011
Laviga Heks

Ek het nie n kiaat tjommie. Waar kruip die tjommie weg!

15 10 2011
Olga

toemaar viga. Laat die tjommie maar wegkruip. Jam jy maar net jou kitaar.

15 10 2011
Laviga Heks

Kan n Heksie n kiaat met Jam eet?? 👿 Merriegriet het my niks gese nie. Wil seker alles alleen opeet en niks deel!! Grrrrr

15 10 2011
Laviga Heks

Tannie Ougat, hoe maak mens piesangkoek?? Ek gaan dan niks met Merriegriet deel nie, sy wil mos vroetel.

15 10 2011
Olga

More, more Viga. Ek gaan gou vir jou ‘n resep opsit hoor. Maar, dis vir piesangbrood nie vir piesangkoek nie. Jy moet tog mooi lees ne, dan sal dit reg uitkom. Geniet dit en laat ou Grieters net ruik, moet haar niks gee nie.

15 10 2011
Toortsie

Sjoe heksie! Eks bly jy kan kitaar speel. Dan kan ons mos n orkes begin!

15 10 2011
Toortsie

Touch! Jy’s aan!0

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: