Lunch Week 39 / 11

14 10 2011

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

Vroeg uit die vere en in die motor – net betyds om te sien hoe die dag gebreek het.  Dit was dalk ‘n nat dag in September, maar dit keer ons nie op pret, pret, Pret te hê tot Kersfees toe nie.

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

I need to go now.  Please send regards to Mannetjies Roux, I hope to visit him soon.  He is like blood relations to any true supporter.  There goes the whistle for the train to Margate.  No, not everything is about rugby.  Good bye.

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. Get down on the sand
    Don’t you waste no time
    ‘Cause we gotta get that gold inside
    Before it turns after nine
  2. all this time I’ve been lonely
    I know what you’ve been going through
    I’ll wait until our chances occur
    ‘Cos you can’t keep relying on her
  3. Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
    En vêr oor die see wegstuur;
    Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
    Daar onder langs die Grootrivier.
  4. Suddenly I look and I see the time
    And I know I must go right away
    But my darling when we kiss goodbye
    How it hurts when you walk away
  5. Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
    Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
    Dit weet jy goed

Aksies

Information

4 responses

14 10 2011
Gerda. J

1. stuur groete vir mannetjies roux – laurika rauch.
2. soos bloed – theuns jordaan.
3. trein na margate –

2. substitute – clout
5. liefling – ge korsten

16 10 2011
Olga

Morning has broken van Cat Stevens, wet day in September van Pussycat, Fun Fun Fun van The Beachboys.

Stuur groete aan Mannetjies Roux van Laurika Rauch, Soos bloed van Theuns Jordaan, Trein na Margate van Jacques de Koning (Stofsuier?)

1. The buccaneer van Mc Cullach workshop.
2. Substitute van Clout.
3. Sarie Marais van Almal en sy maat of dan Helmuth Lotti
4. Shabby little hut van The Batts.
5. Liefling van Ge Korsten.

16 10 2011
toortsie

3 My Sarie Marais
5 Liefling (Jy sê geen eenwoord titels!!?)

16 10 2011
Xena Phoenix

Net vir die eerste deel van die speletjie – waar die titels verskuil is.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: