Lunch Week 39 / 11

12 10 2011
Toorwoorde
  1. Wat is “flater”?
  2. Wat beteken die afkorting “STD”? (Onthou, dit is ‘n Afrikaanse afkorting)
  3. Wat beteken die uitdrukking “wag voor jou mond”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “anemie” (12 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: MATIESPUINITIL
Advertisements

Aksies

Information

One response

16 10 2011
Olga

1. Fout.
2.. Standaardtemperatuur en druk.
3. Let op wat jy sê.
4. Bloedarmoede.
5. Munisipaliteit.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: