Lunch Week 39 / 11

11 10 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Kabouterliefde; Toemaar die donkerman; Huisie by die see
  2. Peter De Villiers; Jake White; Kitch Christie
  3. Boemelaar; Kripvreter; Staatsamptenaar
  4. Boot; Vragmotor; Fiets
  5. Satisfaction; Ruby Wednesday; Paint it Black

Aksies

Information

3 responses

11 10 2011
Bileam se Donkie

1. Kabouterliefde, die ander twee is Laurika Rauch songs
2. Peter de Villiers, die ander twee het die wêreldbeker gewen as Coach
3. Boemelaar (net-net) die ander is albei staatsamptenaar…
4. Boot het nie wiele soos die ander twee nie
5. Was dit nie Ruby Tuesday nie? – die ander twee is watter band s’n nou weer- Rolling Stones?

11 10 2011
toortsie

1. Kabouterliefde, ander 2 is Laurika Rauch
2. Kitch Christie, ander is springbok-afrigters??
3. Boemelaar
4. Boot ry op water
5 Satisfaction, ander het iets met kleur te doen. of what-ever die kleur voorskryf????

16 10 2011
Olga

1. Kabouterliefde is ‘n kleuterliedjie.
2. Kitch Christie was nie ‘n springbok afrigter nie.
3. Boemelaar is openlik ‘n nikswerd.
Is daar ‘n verskil?
Boemelaar is aangetrek vir die beroep.
4. Boot is nie ‘n padvoertuig nie.
5. Ruby wednesday is nie ‘n stones liedjie nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: