Lunch Week 39 / 11

10 10 2011

Algemene Kennis

  1. Watter jaar is Paul Kruger gebore?
  2. Watter posisie beklee Tenzin Gyatso?
  3. Wat is die langste rivier in Suid-Afrika?
  4. Wat is die springbok afrigter, Peter de Villiers, se bynaam?
  5. Wie was die skrywer van Heidi?

Aksies

Information

2 responses

10 10 2011
Celia

Ek wou nou vir jou ‘n vreeslike lelike ding hier geantwoord het op nommer 4
😉

10 10 2011
Olga

1. 10/10/1825.
2. Is hy nie die dalai lama nie?
3. Oranjerivier.
4. Snorre?
5. Johanna Spyri.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: