Lunch Week 38 / 11

9 10 2011

Algemene Kennis

  1. Die McNaghten reëls gaan oor die bepaal of ‘n persoon by sy volle sinne was, en dus regtens verantwoordelik gehou kan word, vir die misdaad wat hy gepleeg het. (Olga / Demoerin)
  2. Telefoon (Olga / Toortsie / Demoerin)
  3. Vatikaans (Olga / Demoerin)
  4. Menelaus (Olga / Demoerin)
  5. Ys (Olga / Toortsie / Demoerin)

Uilspieël

  1. Bossiekop – Dit is nie ‘n no 4 of korter nie.  (Olga)
  2. Moses – Was nie ‘n verkenner in Kanaan nie  (Olga)
  3. Merino – Is nie lid van die perde familie nie  (Olga)
  4. Kluitjie – word nie gebak nie  (Olga)
  5. Panado – nie ‘n vitamien aanvulling nie  (Olga)

Toorwoorde

  1. Dierlewe
  2. Organisasie vir Afrika Eenheid
  3. klaarpraat met iemand
  4. jok
  5. grassnyer

Couples Theraphy

  • Gemmer –  Straatkat (Olga)
  • Mario –  Jakkals (Olga)
  • Maya – By (Olga)
  • Sarel – Seemonster (Olga)
  • Josef  – St Bernard. (Olga)
Kinderprogram karakters. (Olga)

Liedjiepret

  1. Morning has broken – Cat Stevens
  2. Wet day in September – Pussycat
  3. Fun, Fun, Fun – Beachboys

Liriekeraai

  1. Dancing in the dark – Bruce Springsteen (Olga)
  2. Hey Soul sister – Train (Olga)
  3. Hey Mickey – Toni Basil (Olga*)
  4. Here comes the Summersun – Texas (Olga)
  5. Funkytown – Lipps Inc (Olga*)
Advertisements

Aksies

Information

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: