Lunch Week 38 / 11

4 10 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Poenskop; Bossiekop; Borselkop
  2. Moses; Kaleb; Josua
  3. Muil; Esel; Merino
  4. Kluitjie; Botterbroodjie; Muffin
  5. Berocca; Centrum; Panado
Advertisements

Aksies

Information

One response

4 10 2011
Olga

1. Bossiekop verwys nie na uiters kort hare af bleskop nie.
2. Ek dink Mores. Hy was nie n verkenner nie.
3. Merino behoort nie tot die perde fam nie.
4. Kluitjie word nie in die oond gebak nie.
5. Panado is nie n vitamien aanvulling nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: