Weistyn

23 09 2011

 

Hallo Maatjies

Het julle ooit gewonder hoe kry die maanheks melkies vir haar pap in die oggende?  😯

😈  Ook maar lekker dom!  Sy kry dit by die :mrgreen:  Hulle kan van grassies melk maak sonder om te toor.  😀  Njannies, ek is nie ‘n heks wat my met joksels ophou nie. 

🙄  Maar ek het nooit geweet daar groei grassies op die maan nie!  😯  Gelukkig het die maanheks my gaan wys, anders het ek gedink sy is die ou perse se niggie.  😆  Kyk net!

Jy moet vêêêêêêêêêêêêêêêêêêêêêêêêêêr gaat soek om by die weistyn uit te kom.  🙂  Ekke wou nou proe of die koeie daar was, maar hulle was maar skaam.  😳  Hulle loop seker kaal omdat dit so warm was.

Tata Maatjies

Advertisements

Aksies

Information

4 responses

23 09 2011
Olga

EErste!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Het jy daardie grassies geproe, Laviga?

23 09 2011
Laviga Heks

Nee!! 😯 Ek is mos nie n koeisel nie

23 09 2011
Olga

weet jy, ek dink dari woestyn gras is sout.

25 09 2011
Toortsie

123 blok myself. Ek het lekker weggekruip. Jy kom my glad nie kry nie! 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: