Uilspieël
(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)
- Ferdinand Rabie; Heinz Winckler; Elvis Blue
- Kameelperd; Okapi; Sebra
- Nike; Adidas; Gucci
- Biologie; Algebra; Meetkunde
- Ricoffy; Frisco; Glen
Advertisements
Uilspieël
(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)
1. Ferdinand Rabie pas nie – hy is big brother, ander Idols
2. Ek weet nie,
3. Gucci pas nie want dit is ontwerper skoene, ander sport skoene
4. Biologie pas nie, ander het te doen met wiskunde
5. Glen pas nie want dis tee en nie koffie
1. Ferdienand Rabe was nie ‘n idols wenner nie.
2. Sebra het nie ‘n langnek en kolle nie.
3. Gucci maak nie tekkies nie????
4. Biologie is nie deel van wisk nie.
5. Glen is nie koffie nie.