Sandroeiers

16 09 2011

Hallo Maatjies :mrgreen: 

Het julle al met sandroeiers geswem?  😆   Dit is lekker!!! 

Jy moet die sandroeier maan toe vat.  🙂  Daarso waar daar baie sand berg is.  🙄  Maar jy moet nie self ry nie, nie eers Merriegriet het daarso self gery nie.  Die ooms moes maar ry.  😀  Dan ry hulle hooooog op die berg en vinnig af agter.  😆  Net voordat hulle afgaan gooi jy jou bene hoog in die lug solat jy lekker kan lag tot onder. 

Merriegriet is ‘n regte boetie.  :mrgreen:  Sy het baie styf vasgehou.  😯  Die ander tannies het ‘n geskree en gevloek.  🙄  My ogies het sommer getuit. 

Ek wonder of ek dit met my besem kan doen.  ❓

Tata Maatjies

Advertisements

Aksies

Information

9 responses

16 09 2011
Olga

Eerste!!!!!

16 09 2011
Olga

Ek wil dit nie doen nie. Ek sal my skoen dan moet uitspoeg. Nie omdat ek dit in my mond gekry ht nie, maar bloot omdat ek so hard na my asem sal snak dat die skoen sal intrek. Nee, nee, dan loop ek liewerste eerder.

16 09 2011
Laviga Heks

Tannie Ougat sal stokkiesdoodvries!

16 09 2011
Olga

Hoe is dit?

16 09 2011
Laviga Heks

Ek weet ni! 😯 Ek is nou deurmekaar

16 09 2011
Olga

Hoekom? Het jy weer in Grieters se tuimel droeer ingevlieg toe sy dit gelaai het?

17 09 2011
Toortsie

Oeeee! Dit was seker lekker! Viga, jy moet vir merriegriet vra dan maak julle n regte egte boek van al jou stories!

17 09 2011
Laviga

Hallo Tannie Tossel

Nee, ‘n boek het te baie woorde. My tone sal afval as ek so baie moet tik.

TOUCH!!!!!

Tannie is aan

17 09 2011
toortsie

Jou vabond!! Nou is ek aan. Maar neet wat, jy hardloop te stadig.
TOUCH!!
Viga is weer aan!! hehe

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: