Lunch Week 36 / 11

16 09 2011

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

Sekere goed sal my altyd laat stop en staar, ongeag van die prys etiket daarop.  Om dit te sien is beslis nie moeite werd om te betaal.  Dit klink net nie reg nie.  Om die reën aan die brand te steek?  Nooit!

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. Gisteraand, het ek die song vir jou gesing.
    Uit my mond, my hele hart vir jou gebring.
    En daai brief, is toe klaar en toegevou.
    Maar die woorde klink net beter in ‘n song vir jou.
  2. Somebody else
    ‘Round everyone else
    Your watchin’ your back
    Like you can’t relax
    You tryin’ to be cool
  3. Be a man of kindness now
    A man so big and strong in mind
    Be a man so humble now
    A man of man, now let it shine
  4. Mud and sweat on polished leather
    Warm rain seeping to the bone
    They rode through the season’s wet weather
    Straining for a glimpse of the foe
  5. I put on a show
    Now I make it
    You say I’m a kid
    My ego is big
Advertisements

Aksies

Information

One response

18 09 2011
Olga

stop and stare van 1republic, price tag van jessie j,
1. Lovesong letter van bobby v jaarsveld.
2. Complicated van avril lavigne
3. We are growing van margaret singana
4. Impi van johnny clegg en savuka.
5. Move like jagger van maroon5.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: