Lunch Week 36 / 11

14 09 2011
Toorwoorde
  1. Wat is ‘n “snaak”?
  2. Wat beteken die afkorting “oef.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “Nog nie kruit geruik nie”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “slegting” (7 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: LARASNESE

Aksies

Information

One response

18 09 2011
Olga

1. Snaaksie. Nar.
2. Oefening.
3. Hy het nog nie geveg nie. (was nog nie ooqlog toe nie.
4. Sloping.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: