Lunch Week 36 / 11

13 09 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Penelope Jane Powers; Thandeka; Claire Johnson
  2. Lager; Merlot; Pinotage
  3. Donald Currie; William Webb Ellis; Gary Player
  4. Lindiwe Mazibuko; Angie Motshekga; Gwen Mahlangu-Nkabinde
  5. Fudge; Biltong; Klapperys
Advertisements

Aksies

Information

3 responses

13 09 2011
Bileam se Donkie

1. Thandeka, die ander twee is blank.
2. Lager, die ander twee is wynversnitte.
3. Gary Player, die ander twee is rugbylegendes
4. Nie ‘n idee nie!
5. Biltong, die ander twee is lekkergoed met BAIE suiker in…

13 09 2011
toortsie

1. thandeka (klap my met ‘n plank – is die ander sangers??)
2. Lager – enigste bier tussen wyne
5 biltong – ander is soet lekkers wat mens maak.

18 09 2011
Olga

1. Thandeka is nie n sangeres nie.
2. Lager is nie wyn nie.
5. Biltong is nie soet nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: