Oplossing Week 35 / 11

11 09 2011

Algemene Kennis

  1. Koos Kombuis (Maankind / Olga / Gerda)
  2. Die Feetjies (vir sy sterreteken) (Olga)
  3. Mg (Olga / Gerda)
  4. Uil (Maankind / Olga / Gerda)
  5. maak of iemand ‘n plank is (Olga)

Uilspieël

  1. Berry – was nie ‘n klassieke komponis nie (Bileam / Olga)
  2. Omo – is nie ‘n gewone toiletskoonmaakmiddel nie (Bileam / Olga / Gerda)
  3. Corné Krige – was nie ‘n Springbok Kaptein wat die wêreldbeker gewen het nie (en 😳  Francois was verkeerd gespel – Bileam)
  4. Wors – was nie ‘n karakter in Mof en Mat nie (Olga)
  5. Impala – Nie ‘n nasionale simbool nie (Bileam* / Olga* / Gerda*)

Toorwoorde

  1. natuurlike witwyn – gewoonlik van swakker gehalte (Maankind / Bileam / Olga / Gerda)
  2. kaliber (volgens HAT) (Maar ek kry nie die afkorting van kalorie nie – dalk is die HAT agter)
  3. Sal nooit gebeur nie (Maankind / Bileam / Olga / Gerda)
  4. oftalmie
  5. Bulder (Bileam)

Couples Theraphy

  • Natalie du Toit – Swem (Olga / Gerda)
  • Hilton Langenhoven – Verspring (Olga / Gerda)
  •  Fanie Lombard – Gewigstoot (Olga / Gerda)
  • Oscar Pistorius – Naeloop (Olga / Gerda)
  • Ernst van Dyk – Rolstoel Jaag (Olga / Gerda)
Paralimpiese Atlete van SA en hulle items (Gerda)

Liedjiepret

  1.  I can’t dance – Genesis (Olga)
  2. I believe I can fly – R.Kelley (Olga / Gerda)
  3. That don’t impress me much – Shania Twain (Olga / Gerda)

Liriekeraai

  1. No more I love yous – Annie Lennox (Olga / Gerda)
  2. Quit playing games – Backstreet Boys (Olga)
  3. Kiss from a rose – Seal (Olga / Gerda)
  4. Crush – Jennifer Paige (Olga)
  5. World in union – PJ Powers / Shirley Bassey (Olga)
Advertisements

Aksies

Information

3 responses

11 09 2011
MaanKind

Mag ek respekvol verskil van die een?
Oftalmie is oogkunde, nie oogontsteking nie…
(My doodgesoek na ‘n alternatief)
Dankie vir al jou moeite, dis heel prettig!

11 09 2011
Olga

ek stem maankind. Ek kon kry met 7 en 9 letters. Maar met die antw het iemand se koppelaar bietjie gegly. 😳

12 09 2011
Xena Phoenix

Hi Maankind en Olga

Natuurlik mag julle met my verskil, ons almal weet mos my voet is altyd op een of ander manier in my mond.

Ek het weer die HAT geraadpleeg en volgens hulle is oftalmie algemene oogontsteking. As ek dit nou reg in Engels vertaal het, is dit ophthalmia – severe inflammation of the eye.

Oftalmologie is oogkunde.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: