See Groenes

9 09 2011

Hallo Maatjies

Het julle se oumas julle ook altyd gevertel om al julle groenes te eet?  🙂  Al is dit ook so sleg soos mirresyne.  ❗  Ek weet! :mrgreen:  Dit is mirresyne wat ‘n heksie moet drink voorlat sy siek raak. 

Vissies moet ook groenes eet, maar hulle kan  nie in die water tuin maak nie.  😀  Plantjies het net ‘n bietjie water nodig en hulle kan nie onder die see groei nie.  🙄  Maar die vissies is nie dom nie en hulle wil ook nie siek raak nie.  😯 

Hulle wag tot die maatjies nie na hulle bote kyk nie en gaan plant dan vinnig daar groenes is.  😆  Hulle spoeg dan groei water op hulle dat dit vinnig groot moet word.  🙂  Dan pluk hulle dit voordat die maatjies na hulle bote kom soek.

Slim, nie waar nie?  :mrgreen:

Tata Maatjies


Aksies

Information

9 responses

9 09 2011
Olga

eerste!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Elo Viga!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Het jy gesien? Oom Klip het weer vir ons kom elo sê vandag!!!!!!!!!!!

9 09 2011
Olga

Jy is mos die slimste en die mooiste heksie wat ons ken Viga!!!!!!!!!!!!!!!

10 09 2011
Olga

viga, daar is tog plante wat in die see groei. Van hierdie plante word gebruik om kelp pille van te maak.

10 09 2011
Laviga Heks

Ek ken nie van kellers nie. Is daar dan beesters in die see? Maak hulle ook seemelk?

10 09 2011
Gerda. J

miskien is walvisse die see se beeste laviga. hulle is soogdiere.

10 09 2011
Gerda. J

1
2
3
blok vir laviga!

1
2
3
blok vir olga!

10 09 2011
toortsie

Die vissies is AMPER net so slim soos jy, Viga.
1
2
3
Blok vir Viga!! 😆

10 09 2011
Laviga Heks

Wat is soogdierels, tannie gomtor?

11 09 2011
Gerda. J

laviga, heksies, mense, honde, katte, beeste, walvisse, enige ietsie wat melk by hulle mammas drink, is soopdiere.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: