Lunch Week 35 / 11

9 09 2011

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

Laat ek vir julle vandag iets vertel:  Ek kan nie dans nie, maar ek glo ek kan vlieg as ek die dag 20 kg boontjies geëet het.  Dalk as gevolg van al die wind.  Dit beindruk my nie veel nie, ek het immers hoogtevrees.

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. I used to be lunatic from the gracious days
    I used to be woebegone and so restless nights
    My aching heart would bleed for you to see
    Oh but now…
  2. So what is it that you can’t see
    Sometimes I wish I could turn back time,
    Impossible as it may seem
    But I wish I could so bad, baby
  3. The more I get of you,
    The stranger it feels, yeah.
    And now that your rose is in bloom.
    A light hits the gloom on the gray.
  4. So let it be what it’ll be
    Don’t make a fuss and get crazy over you and me (Crazy over you and me)
    Here’s what I do, I play it loose
    Not like we have a date with destiny
  5. We may face high mountains
    Must cross rough seas
    We must take our place in history
    And live with dignity

Aksies

Information

6 responses

9 09 2011
toortsie

Sing saam:
Ek soek na Laviga, Laviga, Laviga
Ek soek na Laviga, Laviga van ons!!!
O, WAAR is Laviga, Laviga, Laviga
o, WAAR is Laviag, Laviga van ons!!! 😉
Lyk my sy raak lui. Dis nie meer Laviga op Vrydae nie. maar eerder op Saterdae!!

9 09 2011
Olga

encore, encore. klap, klap, klap!!!!

11 09 2011
Olga

I believe I can fly van R. Kelly, I cant dance van Genesis, That doesn’t impress me much van Shania Twain.
1. No more Iove yous van Annie Lennox.
2. Quit playing games van die Backstreet Boyz.
3. Kiss from a rose van Seal.
4. Crush van Jennifer Paige.
5. World in uion van Shirley Bassey

11 09 2011
Olga

union

11 09 2011
Gerda. J

maandag;
1. koos kombuis
3. mg
4. oupa uil.

dinsdag:
2. omo is nie alg skoonmaak vloeistof nie.
3. corne krige was net n speler.
5. impala is n dier.

woensdag:
1. wyn
2. kalorie.
3. dit gaan nooit gebeur nie.

donderdag.
1. natalie – swem
2. hilton langenhoven – verspring.
3. fanie lombaard – gewigstoot
4. oscar pistorius – naelloop
5. ernst vjn dyk en rolstoel jaerdinsdag:
2. omo is nie alg skoonmaak vloeistof nie.
3. corne krige was net n speler.
5. impala is n dier.

woensdag:
1. wyn
2. kalorie.
3. dit gaan nooit gebeur nie.

donderdag.
1. natalie – swem
2. hilton langenhoven – verspring.
3. fanie lombaard – gewigstoot
4. oscar pistorius – naelloop
5. ernst vjn dyk en rolstoel jaer

11 09 2011
Gerda. J

gestremde atlete en watter sport hulle doen.

vrydag:
I believe I can fly – r. kelly
1. no more I love you’s – annie lennox
3. kiss from a rose – seally – r. kelly
1. no more I love you’s – annie lennox
3. kiss from a rose – seal

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: