Lunch Week 35 / 11

7 09 2011
Toorwoorde
  1. Wat is ‘n “vaaljapie”?
  2. Wat beteken die afkorting “kal.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “die dag wat die perde horings kry”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “oogontsteking” (8 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: BLERUD

Aksies

Information

3 responses

7 09 2011
MaanKind

Cheapie Suur wyn
Kalorie
Eendag wat nooit is nie

7 09 2011
Bileam se Donkie

1. ‘n Outydse tipe trekker
2. Kalorie
3. Iets sal nooit gebeur nie.
4. optosist
5. Bulder

11 09 2011
Olga

1. Vaaljapie i goedkoop wyn.
2. kalorie.
3. Nooit nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: