Lunch Week 35 / 11

6 09 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Beethoven; Berry; Tchaikovsky
  2. Omo; Domestos; Harpic
  3. Francios Pienaar; Corné Krige; John Smith
  4. Mof; Mat; Wors
  5. Protea; Geelhout; Impala
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

6 09 2011
Bileam se Donkie

1. Berry, die ander twee is klassieke komponiste.
2. Omo- die ander twee is bleikmiddels?
3. Francios Pienaar, want hy is verkeerd gespel en die ander twee reg ? 🙂
4. Mat, die ander twee is vleisverwant…
5. Impala, die ander twee is flora…

11 09 2011
Olga

1. Berry was nie ‘n komponis nie.
2. Omo is klere was seep.
3. Corné Krige was nie kaptein nie.
4. Wors was nie een van die span nie.
5. Impala is nie flora nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: