Lunch Week 35 / 11

5 09 2011

Algemene Kennis

  1. As wie is Andre le Roux du Toit beter bekend?
  2. Waarmee het Freddie Mercury homself verteenwoordig op die Queen embleem?
  3. Wat is die chemiese simbool vir Magnesium?
  4. Watter roofvoël word met wysheid verbind?
  5. Wat is “planking?”
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

5 09 2011
MaanKind

Kosie Dosie Kombuisie
Huh kroontjie vir die Queen
Mag
Uil
Daai lawwe mannetjie wat hom lê en ddod hou op my gewel. Ek gaan hom afjaaf, nie afneem nie

11 09 2011
Olga

1. koos kbuis.
2. 2 feetjies.
3. Mg.
4. Uil.
5. ‘n Speletjie of craze waar ‘n persoon of persone met stywe arms en bene lê in die openbaar, verkieslik op ‘n riskante plek. Mallighied m.a.w.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: