Lunch Week 34 / 11

2 09 2011

Jammer dit is laat, maar ek het tegniese probleme gehad.

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

Die groep se naam is misleidend, buffel soldaat is eintlik daar om die toeriste teen boelies te beskerm.  Hulle hande sny soos ‘n mes en hulle kan ‘n man met een hou neervel.  Kyk weg is teen hulle beginsels, hulle is altyd paraat

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. You got to walk into town to find a job.
    Tryin’ to keep your hands warm
    when the hole in your shoe lets the snow come thru’
    and chills you to the bone.
  2. et em say were crazy, I dont care about that
    Put your hand in my hand baby
    Dont ever look back
    Let the world around us just fall apart
    Baby we can make it if were heart to heart
  3. A man walks down the street
    He says why am I soft in the middle now
    Why am I soft in the middle
    The rest of my life is so hard
  4. ‘N’ Gillian’ll meet me like a brother would
    I think I remember but it’s twice as good
    Like how cool the rum is from his silver tray
    I thirst to be thirsty
  5. I fell in love with San Pedro
    Warm wind carried on the sea, he called to me
    Te dijo te amo
    I prayed that the days would last
    They went so fast

Aksies

Information

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: