Groot Bek Voëls

2 09 2011

Hallo Maatjies!!

Ek het die vreemste vogel ding gesien op die maanplek! 😯 Njannies! Ek moes myself byt om seker te maak dat ek nie slapies nie. :mrgreen:

Die voël hou eintlik daarvan om op die see te swem. 😀 Daar vang hulle vissies en wag vir mense wat vir hulle kos gee. 😉 Hulle kan baie water in hulle wange sit sodat die vissies daarin kan rondswem. 😯 Ek is mos nie ‘n heks wat jok nie. Daar is mos nie karre of vliegtreine onder die water nie. 🙄 Hoe anders moet die vissies gaan vakansie hou en die wolke bekyk?

Die groot bek voël het gesê ek moet opklim en saam vlieg. 😈 Merriegriet wou nie hê nie, omdat sy jaloers is omdat die voël nie haar maatjie is nie. 🙄 Sy het gesê sy gaan vir my wegry en hoe moes ek dan by die huis kom? ❓ Ek kon nie my besem op die vliegtrein vat nie.

Toemaar, wanneer ek leer dryf, gaan kuier ek sonder Merriegriet. :mrgreen: Dan gaan ek tog lekker in die groot bek swem.

Tata Maatjies


Aksies

Information

7 responses

3 09 2011
toortsie

1
2
3
Blok vir Viga!!
Ek dog hier is ‘n foto waar jy op die voël se rug ry.
EEEEEEERRRRRRRSSSSSSSTTTTTTTEEEEE!!!!!!!

3 09 2011
Laviga Heks

Hallo Tannie Tossel

Ek wou – maar Merriegriet was n jaloers sokkie!

1
2
3

Blok vir tannie Ougat!!

3 09 2011
Olga

hi viga. Het jy nie voel se eiers gesien nie?

3 09 2011
Laviga Heks

He? Hoekom sal die voel dan eiers he?

3 09 2011
toortsie

Jy sit darem naby daardie voël. Is jy nie bang hy hap jou nie?

3 09 2011
Laviga Heks

Hie hie hie

Ek is nie n bangrok heks nie. 😆

3 09 2011
toortsie

1
2
3
blok die grootbek voël!! 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: