Lunch Week 34 / 11

31 08 2011
Toorwoorde
  1. Wat is ‘n “noemer”?
  2. Wat beteken die afkorting “dupl.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “katjie van die baan”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “prent” (11 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: TEITOL

Aksies

Information

One response

31 08 2011
Olga

1. Noemer is die onderste gedeelte van ‘n breuk. M.a.w die getal dui aan uit hoeveel dele die geheel bestaan.
2. Duplikaat.
3. Die voorbok wees. Die meinkonyn. Die voordoener.
4. Illustrasie????
5. Huh? Toilet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: