Lunch Week 34 / 11

30 08 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Bul; Koei; Kuiken
  2. Sun City; Balito; Margate
  3. Totius; A.G. Visser; C. Louis Leipoldt
  4. Jacob; Esau; Moses
  5. Gold Reef City; Kyalami; Ratanga Junction

Aksies

Information

One response

30 08 2011
Bileam se Donkie

1. Kuiken, ander twee is beeste
2. Sun City, ander twee is by Natalse kus
3. Nie ‘n idee nie- jy het my! Leipold in die vorige eeu as die ander twee?
4. Moses, die ander twee was broers.
5. Kyalami is ‘n renbaan, die ander twee pretparke…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: