Oplossing Week 33 / 11

28 08 2011

Algemene Kennis

  1. Euro (Toortsie / Bileam / Olga)
  2. Felix Hoffmann (Olga)
  3. Nyl (Toortsie / Bileam / Olga)
  4. 2012 (Bileam / Olga)
  5. Louis Pepler (Olga)

Uilspieël

  1. Meter –  nie ‘n eenheid van tyd nie (Bileam /Jagter / Olga)
  2. Appels – nie ‘n sitrus nie (Bileam /Jagter /Olga)
  3. Drakens – nie ‘n rivier nie (Bileam / Jagter /Olga)
  4. Das – word nie aan die voete gedra nie (Bileam* / Jagter /Olga) ( 😉 Vroue skoene is ook nie gemaklik nie)
  5. Blackjack – nie ‘n dobbelspel met balle nie (Bileam / Jagter /Olga)

Toorwoorde

  1. Onbevoegde resesent of onnodige kritikus (Olga)
  2. katalogus (Olga)
  3. misverstand (Olga)
  4. Transvaler (Olga)
  5. Springbok (Olga)

Couples Theraphy

  • Aphrodite – Skoonheid (Olga)
  • Pluto – onderwêreld (Olga)
  • Demeter – Landbou (Olga)
  • Poseidon – See (Olga)
  • Artemis – Jag (Olga)

Griekse gode en wat hulle beskerm (Olga)

Liedjiepret

  1.  We didn’t start the fire – Billy Joel (Olga)
  2. We build this city – Starship (Olga)
  3. Eternal Flame – Bangles (Olga)

Liriekeraai

  1. Edge of Glory – Lady Gaga (Olga)
  2. Last Friday Night – Katy Perry (Olga)
  3. Leader of the Pack – Shangrilas (Olga)
  4. Hey Baby – DJ Ötzi (Olga)
  5. Hie Kommie Bokke – Ou Leon (Olga / Toortsie)

Aksies

Information

2 responses

28 08 2011
toortsie

Olga verdien ‘n tjoklit. Sy het dan volpunte!!

29 08 2011
Olga

verveeldheid. Maar ek sê nooit nee dankie vir tjoklit nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: