Merriegriet voer robbe

27 08 2011

Hallo Maatjies!!!!

Ek was saam met Merriegriet na die Walvissee toe gewees.  :mrgreen:  Ek het skelmpies in haar tas gaan wegkruip en toe sy daar kom, spring ek uit.  😆  Sy was baie kwaad gewees, maar ek worry nie.  😉  Sy moes geproe het dat ek saam wil gaan. 

Ons het die oggend bitch toe gegaan.  Die wind was baie kwaai, maar ek het styf aan Merriegriet vasgehou dat ek nie wegwaai nie.  😯  Toe wou Merriegriet op ‘n bootjie gaan vlieg.  😕  Ek het haar gevertel sy het op haar toon geval, maar Merriegriet luister mos nooit vir my nie.  🙄 

Die oom het gesê dat ek langs hom moet gaan sit, dan sal ek nie in die see val nie.  😀  Ek het langs die oom gesit en toe het ons ver in die see in gery.  🙂  Toe ons weer hoor, het ‘n seehond mooitjies op die boot geklim.  😯

Die oom het die seehond ‘n vissie gevoer.  😯  Ek het nie eers gesien hoe die oom ‘n vissie vang nie.  ❗  Toe die seehond afspring, toe het Merriegriet hom ook kos gegee.  😆  Al die kos wat sy vir ontbyt geëet het oor die kant van die boot. 

Ek het toe lekker gelag!  😆  :mrgreen:  Ek het glad nie siek geword nie. 

Tata Maatjies


Aksies

Information

8 responses

27 08 2011
Olga

more, more.
Eerste. Touch viga, jy is aan.

27 08 2011
Olga

viga, het julle nie grootbek voels gesien nie?

27 08 2011
Laviga Heks

TOUCH!!!!!!

Tannie Tossel is aan.

27 08 2011
Laviga Heks

Oe Ja, tannie Ougat

Ek gaan nog van die Groot Bek Haas vertel.

27 08 2011
Olga

oeeee, ek kani wag om dit hori, viga. Ou snotneus grieters moes geweet het om haar oe ver en wyd ori see hou, dan sou sy nie haar ontbyt vir die robbe uitgesmyt het nie.

27 08 2011
Laviga Heks

My ouma Heldina het gesê dit is wat gebeur as ‘n iemand invraatsig is. Ek wou net ‘n klein happie van brekvoël hê, maar toe sê sy ek moet my eie brekvoël eet. Hare het dan soveel lekkerder gekyk.

27 08 2011
Olga

Dan was dit haar verdiende loon van vraatsigheid ne.

27 08 2011
Toortsie

Touch Viga jy is aan. Waar was jy dan gisteraand? Ek het jou kom soek. 10 uur

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: