(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)
Wat jy waar kry? Ons het nie die vuur begin nie, ons is lojale en eerlike burgers. Ons bou hierdie stad maar net met pyn en lyding, nie ons eie nie en dit is buitendien apartheid se skuld. Die ewige vlam van haat en hebsug sal nooit uitbrand nie.
Liriekeraai
(Liedjie en sanger)
- Another shot before we kiss the other side
Tonight, yeah, baby! (Tonight, yeah, baby!)
I’m on the edge of something final we call life tonight
(Alright! Alright!) - There’s a stranger in my bed,
There’s a pounding in my head
Glitter all over the room
Pink flamingos in the pool - He sort of smiled and kissed me goodbye
The tears were beginning to show
As he drove away on that rainy night
I begged him to go slow - When you turn and walk away
That’s where I want to say
Come on, baby, give me a world
I wanna know if you be my girl - EN DIE MANNE VAN DIE HANE – KRAAI NIE MEER NIE DAAR’S NET TRANE
EN DIE MANNE VAN DIE IERE – PLANT NET BLOMME BY HUL VURE
EN DIE MANNE VAN DIE ROSE – SPEEL SOOS MANNE MET NARKOSE
EN DIE MANNE VAN DIE WALLIS – HET NIE CLUE NIE WAAR DIE BAL IS
Advertisements
We didn’t start the fire van Billie Joel, We built the city van Starship, Eternal flame van The Bangles.
1. Edge of glory van Lady Gaga.
2. Last Friday night van Katy Perry.
3. Leader of the pack vn die Shangrilas.
4. Hey baby van Dj Otzi.
5. Da kommi bokke van Leon Schuster.
5 hier kom die bokke. Leon shuster