Toorwoorde
- Wat is ‘n “kritikaster”?
- Wat beteken die afkorting “kat.”?
- Wat beteken die uitdrukking “kat aan die stert beetkry”?
- Gee ‘n sinoniem vir “vaalpens” (10 letters)?
- Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: SKONGPRIB
Advertisements
1. Ek, Olga. (Vitter, onnodige kritikus.)
2. Katakogus.
3. Wan persepsie van ‘n saak hê.
4. Transvaler.
5. Springbok.