Lunch Week 33 / 11

23 08 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Uur; Sekonde; Meter
  2. Lemoene; Appels; Nartjies
  3. Drakens; Oranje; Vaal
  4. Tekkies; Pantoffels; Das
  5. Bingo; Black Jack; Lotto
Advertisements

Aksies

Information

3 responses

23 08 2011
Bileam se Donkie

1. Meter is nie ‘nn tydseenheid nie.
2. Appels is nie sitrus nie…
3. Drakens is nie ‘n rivier nie…
4. Das is nie gemaklike klere nie
5. Black Jack word nie met balletjies gespeel nie.

24 08 2011
jagternw1976

1. Meter. Dis afstand nie tyd nie.
2. Appels. Die ander 2 is sitrus vrugte. Appel is ‘n harde vrug.
3. Drakens = berg. Die ander 2 is riviere.
4. Das. Kom om jou nek. Die ander 2 kom aan jou voete
5. Black Jack. Word met kaarte gespeel. Die ander 2 met balletjies wat nommers op het. 🙂

26 08 2011
Olga

1. Meter is nie tyd nie.
2. Appels is nie sitrus vrug nie.
3. Drakens is nie rivier nie.
4. Das is nie skoeisel nie.
5. Blackjack word met kaarte nie balle gespeel nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: