Lunch Week 33 / 11

22 08 2011

Algemene Kennis

  1. Wat is die geldeenheid van Griekeland?
  2. Wie het in 1897 aspiriene uitgevind?
  3. Wat is die langste rivier in die wêreld?
  4. Wanneer gaan die volgende Somer Olimpiese Spele gehou word?
  5. Wat is Bok van Blerk se regte naam?
Advertisements

Aksies

Information

4 responses

22 08 2011
toortsie

1) Euro, sover ek weet????
3) Nyl

22 08 2011
Bileam se Donkie

1. Euro, dit was altyd drachma
2. Dr Os?
3. Nyl
4. Volgende jaar (Julie?) in Londen
5. De la Rey de la Rey

26 08 2011
Olga

1. Euros???? Dragma???
2. Felix Hoffmann.
3. Nyl???
4. 2012.
5. Louis Peplar.

26 08 2011
Olga

Ja, dis beslis nog die Nyl. Moes eers seker maak die Zuma rivier het dit nie intussen vervang nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: