Lunch Week 32 / 11

19 08 2011

Liedjiepret

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

Ek sal enigeiets vir die liefde doen, maar daar is wragtig waar perke.  Ek kan nie toor nie en ek kan nie die maanlig baklei nie.  Sekere goed is maar soos wat dit is.  Daar word gesê dat seerkry so goed is, maar ek is geen masochis nie.

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. When my mom and dad were in their teens
    And anarchy was still a dream
    And the only way to stay in touch was a letter in the mail
  2. There’s so many different worlds
    So many different suns
    And we have just one world
    But we live in different ones
  3. When you make love, do you look in the mirror?
    Who do you think of?
    Does he look like me?
    Do you tell lies?
    And say that it’s forever?
  4. Your mouth, so hot
    Your web, I’m caught
    Your skin, so wet
    Black lace, on sweat
  5. Late night, come home
    Work sucks, I know
    She left me roses by the stairs,
    surprises let me know she cares
Advertisements

Aksies

Information

One response

20 08 2011
Olga

I will do anything for love van Meatloaf, Cant fight the moonlight van leann Rimes, Hurt so good van John Mellencamp.

1. I wish I was a punk rocker van Sandy Thom.
2. Brothers in arms van Dire Straights.
3. Love bites van Deff Leppard.
4. Poisen (een woord titel???) van Alice Cooper.
5. All the small things van blink 182.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: