Gevoetjie sonder maatjie

19 08 2011

Hallo Maatjies.

My gevoetjies werk nie meer baie lekker nie.  😡  Ek het eers gedink dit is Merriegriet wat weer dink dat sy Koningin By is.  👿  Sy is tog lekker jaloers omdat ek so baie maatjies het.

Toe ons op die maan gekuier het, toe kom ek agter wat van die gevoetjies geword het.  😯  Hulle het gaan wegkruip speel en my nie eers vertel nie.  😆  Gelukkig is ek ‘n slim heksie en het ek hulle gevang en geblok!  :mrgreen:  Wê la ka pê la.

Die gevoetjies was sommer simpel!  🙄  Daar was nie maatjies binne hulle nie.  Gewoonlik is daar altyd ‘n maatjie binne in ‘n gevoetjie.  😯  Ek dink die ou perse het hulle opgeëet!  🙄  Haar boude is nie baie lekker nie.

Julle moet uithoor vir die ou Perse!  😈  Netnou hap sy julle ook op!

Tata maatjies

 


Aksies

Information

10 responses

19 08 2011
Toortsie

Jippie! Jou voetjies werk weer! Eerste!

19 08 2011
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir Tannnie Tossel!!!

19 08 2011
Olga

elo, elo, elo! Ag, man, die maskertjies. Ek het tog ‘n mooi enetjie.

19 08 2011
Laviga Heks

Hoe lyk tannie Ougat se mausertjie?

19 08 2011
Olga

Dis so mooi viga. Ek sal jou wys as jy weer saam met Grieters kom kuier.

20 08 2011
Laviga Heks

Sy vertel my nie eers wanneer sy ry nie. GRRRR

20 08 2011
Olga

As jy sien sy pak klere in ‘n tas, dan klou jy aan haar. Gaan saam werk toe. Die seerower ken jou mos.

20 08 2011
Toortsie

Blok sommer weer vir viga wat so lekker lê dn snork!

20 08 2011
Laviga Heks

Touch!!!!!

Tannie Tossel is tog aan.

21 08 2011
toortsie

Nee man. Jy verander die speletjie te vinnig. Ek was nog aan die wegkruip toe maak jy my sommer aan. dis nie mooi nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: