Lunch Week 32 / 11

17 08 2011
Toorwoorde
  1. Wat is ‘n “nasaleer”?
  2. Wat beteken die afkorting “mev.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “haastige hond, verbrand sy mond”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “vervoer” (6 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: EUNGEVOID
Advertisements

Aksies

Information

2 responses

17 08 2011
MaanKind

Deur jou neus praat
Mevrou
Maak foute as jy te haastig is
Verrruk (In vervoering wees)
Eenvoudig

17 08 2011
Olga

1. As iemand deur die neus praat.
2. Mevrou.
3. Dinge kan makliker verbrou word deur haastig wees.
4. Karwei.
5. Eenvoudig.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: