Lunch Week 32 / 11

16 08 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Sarel; Marel; Karel
  2. Donder; Bliksem; Sneeu
  3. Magnum P.I.; Prison Break; JAG
  4. Brood; Vodka; Skyfies
  5. WII; Playstation; Blackberry
Advertisements

Aksies

Information

3 responses

16 08 2011
demoerin

1. Marel Sommer net, of dalk omdat Marel (naam wat moontlik nie bestaan nie) nie in Wielie Walie was nie?
2. Sneeu
3. Geen idee
4. Brood word nie van aartappels gemaak
5. Blackberry is nie game console nie.

17 08 2011
Olga

1. Marel was nie ‘n wieliewalie karakter nie.
2. Sneeu is tasbaar.
3. Prisonbreak is nie deur Bellisario geskryf nie.
4. Vodka word gedrink.
5. Blackberry is ‘n foon.

19 08 2011
Gerda. J

1. marel was nie deel van wielie walie nie.
2. sneeu val en bly le.
3. prison break omdat dit nie n speurverhaal is nie.
4. vodka word gedrink.
5. blackberry is nie speelding nie.bly le.
3. prison break omdat dit nie n speurverhaal is nie.
4. vodka word gedrink.
5. blackberry is nie speelding nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: