Lunch Week 32 / 11

15 08 2011

Algemene Kennis

  1. In Suid-Afrika, wie is die eerste terdoodveroordeelde wat die galg vrygespring het?
  2. In watter reeks speel Mark Harmon die rol van Jethro Gibbs?
  3. Watter sweedse skrywer word verbind met die Millennium Reeks oor Lisbeth Salander?
  4. Teen wie het die Springbokke die naweek die onderspit gedelf?
  5. Wie het Liewe Heksie geskep?
Advertisements

Aksies

Information

4 responses

15 08 2011
Marick

1.
2. NCIS
3. Stief Larsson
4. Australië
5. Verna Vels

15 08 2011
toortsie

5. Verna Vels (Of is dit Xena Phobia)?????

17 08 2011
Olga

1.
2. Ncsi.
3. Stig Larsson.
4. Die Wallabies????
5. Verna Vels.

19 08 2011
Gerda. J

1.
2. ncsi
3.
4. australia
5. verna vels het dit geskryf.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: