Take from the White and Give to the Black

14 08 2011

Op skool het ons iewers ‘n gedig gedoen waarop die kleurling digter, ek verbeel my amper dit was S.V. Petersen, sy bruin vel vervloek het.  Destyds was ek te vlak gewees om sy verbittering te snap, maar deesdae hoor en verstaan ek nogal sy lied.

Voordat ek nou regtig eers by Adam gaan draai, laat ek summier met die deur in die huis val.  Desmond Tutu se toespraak verlede week in Stellenbosch.  Sy uitgangspunt is dat alle blankes voordeel trek uit apartheid, al was hulle nie noodwendig verantwoordelik nie.  Hy voel dat as blankes werklik berou het oor die verlede, hulle self sal agiteer om ‘n welvaartsbelasting in te stel.  En julle ken my, die oomblik wanneer daar na my geld gemik word, sien ek ROOI!!

Kortom kom dit basies daarop neer dat blankes ‘n prys moet betaal vir hulle velkleur.  Tutu self is nie seker oor hoe dit uitgevoer sal word nie, maar daar word gepraat van ‘n eenmalige belasting.  ‘n X som wat betaal moet word, wat dan aangewend gaan word om die die onreg van apartheid uit te wis.  Dit gaan seker ‘n aardige bedraggie wees, dit 46 jaar se pyn en lyding wat uitgewis moet word deur ‘n handjievol blankes.  Wanneer die skuld betaal is, wat dan?  Beteken dit alle onregverdige arbeidspraktyke, BBBEE, grondonteiening, kwotas en moontlike nasionalisering word gestaak?  Die onregte van die verlede is dan mos reggestel, dus is die onregte van die hede nog meer onaanvaarbaar.

Sou dit die huidige onregverdigheid stop sit, sal ek dalk tot so ‘n belasting instem.  Maar helaas gaan die Afrika beginsel van bakhand staan en wag vir nog steeds geld.  Al steek dit eers ‘n jaar of 10 later weer kop uit.

Nie alle blankes is welvarend nie.  Daar was selfs in die Apartheidstyd blankes gewees wat onder die broodlyn gelewe het.  Ek neem aan dat dit absurd om te verwag dat hulle ook opgehef gaan word met die welvaartsbelasting.

Kom ons kyk wie verantwoordelik gaan wees vir die voorgestelde belasting.  1994 word gesien as die amptelike beëindiging van apartheid, hoewel die die apartheidswetgewing eintlik al in 1990 opgehef is.  Van toe af was alle instellings oop gewees vir alle kleure – dit sluit skole en hospitale in.  In praktyk het dit ‘n rukkie langer geneem.  Ek dink amper die eerste swart kind was in 1993 by ons skool ingeskryf.  Teen die tyd wat ek Hoërskool toe is (seker so st 7 rond) was daar niks snaaks aan swart kinders in die skole en koshuise nie.  Die hospitaal was jare voor dit al hervorm.

Ek dink dus dat die swart mense wat saam met my op skool en universiteit was, presies dieselfde voordele as ek gehad het.  Eintlik meer, siende dat daar eers na kwotas gekyk is en toe die res met blankes volgemaak is.  Dit is ironies genoeg ook die mense wat voordeel trek uit BBBEE, nie die arme swernoot wat in ‘n skool was sonder behoorlike onderwysers nie.  Kan ek dalk uitwys dat die laasgenoemde groep gehelp word met – dikwels gratis – wiskunde, wetenskap en taalklasse om van hulle naskoolse studies ‘n sukses te maak?

Iemand wat in in 1994 as ‘n 18 jarige begin werk het, word vanjaar 35 jaar oud.  Die wat in 1990 begin werk het, word 39 jaar oud.  As blankes van die ouderdomsgroep (of jonger) belasting moet betaal, moet die swartes ook.  Veral diegene wat in model C of privaat skole was en universiteit toe was.

Ek verstaan Tutu was al in die laat 70’s biskop van Johannesburg.  Ek vind dit moeilik om te glo dat hy nie toe al voordele en luukses ervaar het nie.  Dit was terloops voordat ek gebore is.

Volgens Rapport sê Tutu nou dat “Suid-Afrika se “rykes” sluit almal in wat sedert 1994 ryk geword het – nié net wittes nie.”  met die implikasie dat almal in die groep welvaartsbelasting moet betaal.  Dit klink ‘n bietjie beter, maar net tot ‘n mens onthou inkomste belasting net van toepassing is op ongeveer 10 % van die land.  Dit kom dus klaar neer op welsvaartsbelasting – waaruit die armes (veral die swart armes) voordeel trek.

Dit is immers nie die belastingbetaler wat eendag op ‘n staatpensioen of maatskaplike toelaes kan staat maak nie.  Die belastingbetaler se kinders kry nie gratis onderrig nie en hulle moet goed hoes vir gesondheidssorg.  Die belastingbetaler se veiligheid kan nie eers gewaarborg word nie.  Ek praat dan nie eers van projekte wat deur stiksieningheid aangepak is en wat die belastingbetaler moet betaal nie.

Ek lees in die Rapport dat ‘n ryk mens iemand is wat meer as R2 miljoen se netto bates het of meer as R500 000 ‘n jaar verdien.  Besonders ryk is iemand wat dubbel soveel besit.  Wat basies beteken dat ek nog lank nie ryk is nie, al is ek wit en bly in Gauteng.

Ek wil afsluit deur Rhoda Kadalie uit die Rapport aan te haal:

“Emeritus-aartsbiskop Tutu moenie nou omspring en probeer regstel nie. Sy kritiek was teen wit rykes.“Die meeste mense wat ék ken wat die land opbou, is wit. Dis wit mense wat die finansiële las van die land dra. Dis die wit mense wat welvaart skep en deel van die gemeenskap wil wees. Maar dis die wit mense wat uit die stelsel geskop is. In my organisasie, Impumelelo, wat jaarliks toekennings gee aan mense wat uitsonderlike bydraes tot die gemeenskap maak, is 65% van die ontvangers wit. Ek dien in baie rade waarin ryk, wit mans dien. Dis hulle wat aanhou gee.”

Breinvasbrand:  Waarvoor staan SV van die digter SV Petersen?

Breinlosbrand:  Olga was reg met 92%.

Advertisements

Aksies

Information

9 responses

14 08 2011
Olga

Emeritis – aartsbiskop Tutu dink ek soms is meer as net effens siniel. Desjare was die blankes die rooinekke se vloermatte. Hulle het hulself uit die as opgetrek en opgewerk. Geen engelse belasting nie. Geen engelse skandegeld nie. So as Tutu palms wil olie, kan hy sy eiendom verkwansel en dit bydra tot sy skandefonds. ONS HET GENOEG BETAAL. Swart mense kry hop huise en rdp huise gratis. Het jy al van ‘n witmens gehoor wat ‘n hophuis gratis gekry het? 4k weet. Verstik ek nou in ‘n 4ken ouman se sotlikheid.

14 08 2011
Olga

Eerste.
Sydney Vernon. Het ek nou gesoek. Arie ek dink my moer is net te suur van ‘n ouman se dagdrome.

15 08 2011
J W W

Ek weet nie van een EKNELE blanke wat in die ou dae OOIT ‘n huis verniet gekry het nie, al was dit min, moes jy betaal het selfs ‘n spoorweghuis of munisipale huis, en jy moes krag en water betaal, nerens was dit verniet nie, maar oordat destydse regering nie so gemors het met belastinggeld nie, was dit goedkoop en bekostigbaar. So hoeveel swartes was in afrika of suid afrika voordat blankes ? 1 miljoen, paar hoderd duisend? hoeveel is daar vandag oordat blankes medisyne gegee het, hulle gekeer het om mekaar te vermoor, baie groot plase geskep het wat baie baie kos voorsien het aan die miljuisende, hulle basies gekeer het van uitsterwing…. ja net ons het voordeel getrek…. dom fokken orrel apie toetoe

15 08 2011
Olga

wie het hulle laat swaar kry? Die apartheidregering of die pa wre toe geloop en kinders maak het sonder om hul te onderhou? 4k, alles kan nie apartheid se skuld wees nie. Daar het een swartman met homer gewerk. Hy het 28 kinders gehad. Sy pa het 37 gehad. Ek het hom 1dag gevra hoe onderhou hy almal. Hy het gese hy het 6 by sy eerste vrou, 4 by die 2de, 4 by di 3de, 5 by die 4de die res by hoerm….. Sy woorde, nie myne nie. Hy het die RES nie geonderhou nie. Hy was baie trots op die feit dat hy die 4 vroue gelabola het, maar niemand getrou het nie. Dit het blykbaar die vroue in wedywering gehou om sy trou vrou te word. Apartheid? Tutu, vee die kak uit jou oe.

15 08 2011
demoerin

Ag toggie…blah blah blah is hoe ek daaroor voel. Almal draai om en kan deesdae die grootste pot bollie kwytraak, sonder enige nagevolge.

15 08 2011
Selene Phoenix

Soos my Tweeling al gesê het, dis gevaarlik om koerant en koffie saam te sit en lees en drink! Amper verstik ek lelik!!

Die Tutu moet padgee voor hy nog ‘n klomp k@k kwyt raak en die dom volgelinge aan sy lippe hang want hulle is so dom soos bou sand en maak en breek soos JM vir hulle sê, so as ‘n bishop dit sê moet julle weet hy WEET seker waarvan hy praat! Ag please!!

My oupa en ouma het blerrie arm groot geword… soos in regitg! En my pa en my tannie… wat hulle vandag het het hulle voor gewerk!! Niks was daai tyd vir hulle gegee nie… so hoekom moet ons nou aan iemand gee wat nie eers weet wat de fok apartheid was nie… iemand wie saam my op skool was?! Iemand wat nou voor my kan werk kry, en iemand vir wie ek seker sy medies gaan betaal?? Ek kan nie eens my eie medies bekostig nie!

Ek sien ook rooi, want soos dit is k@k en betaal ons net! En hulle teel, teel en teel soos hase maar kan nie vir die kinders sorg nie!

En om een som geld te betaal om “reg” te maak vir die verlede… hoe lank gaan dit hou voor ons dit weer moet betaal want hoe kan ‘n mens nou ‘n getal geld gee vir al die pyn en leiding van apartheid – dit gaan nie ophou nie – PUNT!

15 08 2011
Olga

pyn en lyding van apartheid? Ai, die enigste ware slagoffers van apartheid (wie of wat dit ookal was) sal n sent vra of kry nie. Swartmense, die orrelapie (dankie jww) ingesluit is tradisioneel freeloaders.

15 08 2011
leonvonmoltke

Gelukkig kan ons net tot by 100% gee …

15 08 2011
Gerda. J

tutu kan begin deur sy salaris te gee. hy trek mos al jare lank voordeel. as elke minister sy salaris en voordele vir n maand in die fonds sit, sal hul genoeg he om die arm wit mense uit die apartheid tyd ook te help. swartmense het swaarder gekry omdat hulle aanhou teel het. apartheid het hul nie gedwing om te teel nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: