Viskontert

12 08 2011

Hallo Maatjies!!

Ekke gaan tog lekker na die viskontert toe.  :mrgreen:  Was julle al by ‘n viskontert gewees?  🙄

Dit is wanneer vissies uit die water klim om vir die maatjies te kom sing en dans.  😯  Njannies, ek is mos nie ‘n heks wat jok nie.  😀  Hulle dans sommer bo-op die water en sing so mooi soos bytjies.  🙂  My Ouma Heldina sê dat die vissies dit baie in die ou nagte gedoen het, maar hulle is deesdae skaam.  👿  Ek dink dit is al die Tannie-Ooms wat hulle bang maak.  😡

Maatjies, julle moet onthou om altyd vir die vissies voete te klap.  :mrgreen:  Al dink julle nie dat hulle mooi dans nie.  😈  Anders wip hulle hulle ore en gaan hou onder die water kontert.  🙄  Dan kan ‘n heksie niks hoor nie.  😡  Gelukkig het ek vir die vissies vertel dat ek van hulle hou en toe het hulle die hele aand vir my ‘n kontert gehou.  😆

Tata Maatjies


Aksies

Information

19 responses

12 08 2011
Olga

eerste!
Viga, was die vire dolfyne?

12 08 2011
Laviga Heks

UH UH tannie Ougat

Dit is in daardie ander land waar die riviere nie water het nie. 😯 Ek kon my neus nie glo daar is water waarin vissies speel nie. Daar is nie dolwers nie.nie water het nie. 😯 Ek kon my neus nie glo daar is water waarin vissies speel nie. Daar is nie dolwers nie.

12 08 2011
Olga

ai, goe dom is ek viga? Ek het vergeet dari land het n dam. Dolfyne woon mos in seewater.

12 08 2011
Olga

ek sien wp smokkel vanaand jou txt viga. So weet jy wat se ek?

12 08 2011
Laviga Heks

😆

Gelukkig is ek die aarde se slimste heksie en kon ek Tannie help, ne?

12 08 2011
Laviga Heks

😥 En ek het nie eers my toorwoorde geoefen nie. Dit is weer Merriegriet wat jakoers is. wat jakoers is.

12 08 2011
Olga

dankie vir dhe hulp viga. Btw, touch, jy is aan.

12 08 2011
Laviga Heks

Oe!! Oe!

Laat ek net gou my skoene uittrek en dan gaan ek julle vang.

12 08 2011
Laviga Heks

TOUCH!!

Tannie Tossel is aan!

12 08 2011
Olga

Tossel kan my nie vang nie. Wêla ka pêla!

12 08 2011
Laviga Heks

Tannie Tossel slaap met die vissies

12 08 2011
Toortsie

Ha! 12 minute oor 11 hn die nag en ek is nog wakker. Wag dat ek julle vang!

12 08 2011
Olga

Tossel kan my nie vang nie. Viga kan my nie vang nie. (Laat ek die vlieëplak gryp vir die besem.)

13 08 2011
Toortsie

Ek kan! Viga! Weet jy hoe erg snork jy?

13 08 2011
Toortsie

Touch! Viga is aan! Wela!

13 08 2011
Laviga Heks

Dit is unfair! Ek het nog gelalies! 😡

13 08 2011
Laviga Heks

Touch!!

Tannie Ougat is aan!!

13 08 2011
Olga

kyk net so n kroek.
1
2
3
reddie of te not, hier kom ek.
Touch Toorts! Hol viga.

13 08 2011
toortsie

Is dit dan net ons drie wat speel??? Merriegriet! Touch! Jy is aan!!

Lewer kommentaar