Lunch Week 31 / 11

12 08 2011

Liedjiepret

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

Koos is maar ‘n jaloerse ou.  Hy gun niemand niks, maar is nie verniet gebore die manier nie.  Ek raak nie kwaad nie, ek eis net my pond vleis terug, met ‘n bietjie hulp van my vriende.  Koos moet maar solank hol

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. En onder op die sypaadjie, sien ek die bergie en sy maat
    Staan op en opkyk ver na bo, vannuit die vullis van Oranjestraat
    Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom
  2. Please swallow your pride
    If I have things you need to borrow
    For no one can fill those of your needs
    That you don’t let show
  3. That’s where I’m gonna go when I die
    When I die and they lay me to rest
    I’m gonna go to the place that’s the best
  4. They took all the trees
    And put them in a tree museum
    Then they charged the people
    A dollar and a half just to see ’em
    Don’t it always seem to go
  5. Pardon the way that I stare.
    There’s nothing else to compare.
    The sight of you leaves me weak.
    There are no words left to speak.
    But if you feel like I feel.
Advertisements

Aksies

Information

One response

14 08 2011
Olga

Jealous guy van John Lennon, Born this way van Lady Gaga, With a little help from my friend van the Beatles.

1. Lisa se klavier van koos Kombuis.
2. Lean om me van Bill Withers
3. Spirit in the sky van Norman Greenbaum.
4. Big yellow taxi van Counting Crows.
5. Cant take my eyes off you van Al Green.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: