Lunch Week 31 / 11

10 08 2011
Toorwoorde
  1. Wat is ‘n “guit”?
  2. Wat beteken die afkorting “Sa.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “van stapel stuur”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “kleurebeeld” (8 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: PUMATNIL

Aksies

Information

3 responses

10 08 2011
MaanKind

My ouma se woord vir geut…
Saterdag
Launch
Spektrum

10 08 2011
MaanKind

Platinum

14 08 2011
Olga

1. Ondeunde kind.
2. Saterdag.
3. Om dit te begin.
4. Spektrum.
5.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: