Lunch Week 31 / 11

8 08 2011

Algemene Kennis

  1. Op watter dag word Internasionale Vrouedag jaarliks gevier?
  2. Watter Suid-Afrikaanse skrywer het in 1991 die Nobel Prys vir literatuur gekry?
  3. Watter Suid-Afrikaanse universiteit huisves die Cecil John Rhodes monument?
  4. Eliza Doolittle was ‘n karakter in watter musical?
  5. Hoeveel nekwerwels het ‘n kameelperd?

Aksies

Information

3 responses

8 08 2011
Marick

1. 8 Maart
2. Nadine Gordimer
3. UCT (Kaapstad)
4. My Fair Lady (musical) of Pygmalion (oorpsronlike play)
5. Sewe

8 08 2011
Olga

Ai 4k tog. Daar is my hele txt mur toe.

1. 09 Augustus.
2. Nadine Mortimer.
3. Universiteit van Kaapstad.
4. My fair lady.
5. Sewe????

9 08 2011
Toortsie

1. Vandag. Maar wat is die datum nou weer? 2. Weet nie 3. Grahamstad. 4. My fair lady natuurlik! 5. Heeltemal te veel! Vandag n jaar gelede het jy my die 1e keer getag! Ek moes mense nooi vir n vrouedag ete

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: