Ek soek ‘n bolletjiekar

5 08 2011

Hallo Maatjies

😡  Ek wil so graag ook ‘n kar kan dryf, maar niemand wil my ooit leer nie.  👿  Ek is mos ‘n veroorlike heksie en ek sal nie hulle karre stamp nie.  😡

💡  Ek het nou ‘n slim plannetjie gemaak!  😀  Ek gaan my eie karretjie maak en dan gaan ek myself leer dryf.  😛  Dit is mos nie Angelse sinne nie en ek is tog die slimste heks wat julle ken!  🙂

Ek kan tog koekies bak en klere bak, daarom kan ek ‘n kar ook maak.  😯  Ek weet al klaar hoe dit gaan lyk.  Dit gaan ‘n bolletjie kar wees.  ❗  Ek gaan net moet seker maak dat ek genoeg bakstoffies in die petrol gooi dat dit mooi kan rys!  :mrgreen:  Dit gaan ‘n vinnige bolletjie wees!  😀  Ek gaan net so sjoes verby julle ry, maar julle beter vir my waai.  👿  Anders gaan ek kwaai raak.  Ek gaan my besem op die dak vasmaak.  🙄

Tara Maatjies!

O ja Tannie Kaas, myse bolletjie kar is tog baie mooier as jou rokkiekar.  😆


Aksies

Information

7 responses

5 08 2011
MaanKind

Iissie mooier as ny klein rooi karretjie nie. ISSIE!!

5 08 2011
Laviga Heks

Tannie Ougat!! 👿

Se vir Tannie Kaas dat my bolletjie baie mooier as haar rokkie kar!

5 08 2011
Olga

kaas, viga gaan n mooiev karretjie sal jy maak. Tjk!
Btw, kaas, tippie touchers. Jy is aan.

5 08 2011
Laviga Heks

Ek het mos die mooiste bolletjie, ne, Tannie Ougat?

5 08 2011
Olga

ja, viga, jy het die mooiste bolletjie.

6 08 2011
bierpens

Ja die V-Bug was ‘n geliefkoosde ryding vir ons almal … sterkte met die bolletjie kar …

6 08 2011
toortsie

Viga, as jou bolletjie kar klaar is en dis groot genoeg wil ek saam met jou ry. Jy gaan die heel mooiste kar hê want jy is mos die slimste heks en die mooiste heks wat ek ken en ek ken jou mos!! 😆 regtig egtig

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: