Lunch Week 30 / 11

2 08 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Eminem; Jay Z; Snoop Cat
  2. The Godfather; Goodfellas; Catch me if you can
  3. Ikon; Figo; Siesta
  4. Sandero; Rissies; Tequila
  5. Gr 2; Gr 10; Gr 6

Aksies

Information

2 responses

2 08 2011
Bileam se Donkie

1. Snoop cat- as dit nou “dog” was het hy by die ander twee rappers gepas.
2. Catch me…- die ander twee is Mafiaflieks
3. Siesta, die ander twee is Ford modelle
4. Rissies, weet nie hoekom nie, is Sandero ‘n drankie of ‘n Renault?
5. gr 10, ander twee in laerskool

7 08 2011
Olga

!. Snoop cat is nie ‘n sanger nie.
2. Catch me if you can is nie ‘n mobfliek nie.
3. Siesta is nie ‘n ford nie.
4. Sandero is ‘n kar.
5. Gr 10 is nie laerskool nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: