Veertjiebome

29 07 2011

Hallo Maatjies

Het julle geweet voëltjies word nie gebore nie?  😯  Njannie, my Ouma Heldina het my vertel en sy is nie ‘n heks wat jok nie.  :mrgreen: 

Die mamma voëltjie lê ‘n eier en sit daarop dit dit gaar is.  🙂  Dan klop die baba voëltjie aan die deur en die mamma sê hulle kan maar uitkom.  Die voëltjie breek dan die eier oop en dan is daar ‘n baba voëltjie.  😯  Net so!  Die babavoëltjie drink ook nie ‘n bottel nie.  😉  Uh – Uh!  Die mamma voëltjie voer hulle wurms.  😈  Ek skiet sommer ‘n dolfyn!

😕  Maatjies, maar wie het die heel eerste eier gepoep?  😯  Waar sou die eerste mamma vandaan gekom het as daar nie ‘n eier was nie?  Die eier sou ysvries gewees het as die mamma dit nie gekook het nie.  😉

Die is eintlik baie vereenmaklik.  🙄  Die eerste voëltjie was deur die vereboom getoor!  😯  Dit is hoekom het die boom vere het!

Julle het dit nooit geweer nie.  :mrgreen:  Gelukkig ken julle die slimste en mooiste heksie op aarde.

Tata maatjies

Advertisements

Aksies

Information

5 responses

29 07 2011
Olga

eeqte. elo viga. Kry ek nou in les in waar voEltjies vandaan kom. Dankie dat ek jou kan ken. Btw, tiekie touchers! TOORTSIE JY IS AAN.

30 07 2011
toortsie

tweeste! Dankie heksie! Ek het nooit geweet waar vooltjies vandaan kom nie. TOUCH!!! nou is Laviga aan!!

30 07 2011
Gerda. J

baie interessante les laviga.

31 07 2011
toortsie

Lyk my Laviga is weer op die wieke van die wind….

1 08 2011
Gerda. J

en dit is n groot wind want die die merrie is saam.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: