Lunch Week 29 / 11

27 07 2011
Toorwoorde
  1. Wat is ‘n  “dagbou”?
  2. Wat beteken die afkorting “kar.”?
  3. Wat beteken die uitdrukking “in die sop”?
  4. Gee ‘n sinoniem vir “donkie” (7 letters)?
  5. Herrangskik die volgende in ‘n sinvolle woord: KEWANSITI
Advertisements

Aksies

Information

4 responses

27 07 2011
MaanKind

Op Engels weet ek van die stroompie
Karaat
Moeilikheid
Eselkie

27 07 2011
MaanKind

Kwitansie

27 07 2011
Plaasjuppie

1. ‘n Bouer wat in die dag werk?
2. Karaat. Soos in diamante. ‘n Girl se beste vriend en die bankbestuurder se worst nightmare
3. Dit is waar jy is voor jy in die k… uhm donkerbruin is. Bietjie in die moeilikheid.
4. Langoor
5. Kwitansie

31 07 2011
Olga

1. Bogronds (soos in mynbou)
2. Karaat.
3. In die moeilikheid.
4. Pakdier???????????????????????
5. kwitansie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: