Lunch Week 29 / 11

26 07 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Water in ‘n Mandjie dra; Die emmer skop; Lepel in die dak steek
  2. Satisfaction; I love Rock ‘n Roll; Angie
  3. Roulettewiel; Spaarwiel; Stuurwiel
  4. Vlegsel; Wimpers; Poniestert
  5. Droopy; Mickey; Jerry

Aksies

Information

4 responses

26 07 2011
Bileam se Donkie

1. Water in ‘n mandjie- die res beteken om dood te gaan.
2. Angie- weet nie hoekom nie, maar die ander twee is liedjies uit die 80’s
3. Roulettewiel, ander twee is op ‘n kar
4. Wimpers, die ander twee is met die hare te doen…
5. Droopy, want Micey en Jerry is muise…

26 07 2011
Gerda. J

1. water in n mandjie dra vertel nie van dood nie.
2. love rock and roll is joan jett se liedjie.
3. roulettewiel is nie n kar part nie.
4.wimpers is ooghare nie kophare nie.
5. droopy het nie maatjie nie.

27 07 2011
Plaasjuppie

1. Water in die mandjie dra. As jy nie die emmer geskop het nie kon jy die water daarin gedra het 🙂
2. I love Rock & Roll. Die ander twee is roling stones liedjies
3. Roulettewiel. Enigste een wat nie aan ‘n mouterkar is nie.
4. Wimpers. Vlegsel en poniestert doen jy met jou hare
5. Mickey. Droopy en Jerry is huis/troeteldiere.

31 07 2011
Olga

1. Water in ‘n mandjie dra beteken nie dood nie.
2. I love rocj and roll is nie stone liedjie nie.
3. Roulettewiel word mee gedobbel.
4. Wimpers is nie ‘n haarstyl nie.
5. Droopy het nie ‘n pardner nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: