Lunch Week 29 / 11

25 07 2011

Algemene Kennis

  1. Wat is Julius Malema se 5 jarige seun se naam?
  2. Wat is die hoofstad van Noorweë?
  3. Watter bekende Engelse liedjie het ontwikkel van Patty en Mildred Hill se “Good Morning to All”?
  4. Wat is Richard Branston se besigheidgroep se naam?
  5. Wat is die letterlike vertaling van die Griekse woord “gymnasium“?
Advertisements

Aksies

Information

4 responses

25 07 2011
Gerda. J

julius malema het ‘n seun?

1. ratanang. slaat my om met n nat brood.
2. oslo
3.
4. virgin
5. naakte lywe.

25 07 2011
Olga

1. Ratanang. (weti so leke of ek di seun ding wil glo nie.
2. Oslo
3. Happy birthday to you?
4. Virgin?
5. Kaalgat.

26 07 2011
Bileam se Donkie

1. Hopelik Brutus?
2. Oslo
3. Happy Birthday?
4. Virgin
5. Grieks jare terug gepaas, nou uitgepaas…

27 07 2011
Plaasjuppie

1. Ratanang. Dieselfde as die trust…ek dink
2. Oslo
3. Happy Birthday
4. Virgin
5. Plek van opvoeding. Skool.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: