Oplossing Week 28 / 11

24 07 2011

Algemene Kennis

  1. 1993
  2. Moeilikheidmaker / om die tak uit die boom te trek
  3. Makaziwe Mandela
  4. 46664
  5. Long Walk to Freedom

Uilspieël

  1. Hillbrow is in Johannesburg en nie Kaapstad soos die ander nie (Olga / Bileam)
  2. Spinasie is ‘n blaargroente en nie ‘n peulgroente soos die ander nie (Olga / Bileam)
  3. Sushi is ‘n Japanese gereg en nie Italiaans soos die ander nie (Olga* / Bileam)
  4. Rapport is ‘n Sondagkoerant en nie ‘n dagblad soos die ander nie (Olga / Bileam)
  5. Harley Davidson is ‘n motorfiets en nie ‘n vliegtuig soos die ander nie. (Olga / Bileam) (Ek is mal oor Bileam se rede)

Toorwoorde

  1. Kaalloper of ‘n aanhanger van nudisme (Beenkop / Bileam)
  2. Hoër Graad (Beenkop)
  3. Iets te vergeefs probeer doen (Beenkop / Bileam)
  4. Draadloos (Beenkop / Bileam)
  5. Sensuur

Couples Theraphy

  • ABSA – Maria Ramos
  • FNB – Michael Jordaan
  • Nedbank – Michael Brown
  • Sanlam – Johan van Zyl
  • Standard Bank – Jacko Maree

CEO’s van onderskeie finansiele instellings.

Liedjiepret

  1. Girl, you’ll be a woman soon – Neil Diamond (Olga)
  2. Barbie Girl – Aqua  (Olga)
  3. Redneck Woman – Gretchen Wilson  (Olga)

Liriekeraai

  1. Unchained Melody – The Righteous Brothers / Elvis  (Olga/Bileam)
  2. Build me up, Buttercup – The Foundations / Mean Mr Mustard  (Olga)
  3. Holding out for a Hero – Bonnie Tyler  (Olga)
  4. Walking on Sunshine – Katrina and the waves  (Olga)
  5. Chantilly Lace – The big Bopper  (Olga)

Aksies

Information

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: