Lunch Week 28 / 11

22 07 2011

Liedjiepret

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie. Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil. Identifiseer dit met die sanger.)

Meisie, jy sal ‘n vrou wees gou.  Vir nou is jy nog ‘n degie wat moet besluit of jy ‘n koek of ‘n tert wil wees.  Jy gaan dalk ‘n barbie meisie wees, plastiek letterlik en figuurlik.  Jy kan dalk besluit om te maak of jy net Engels verstaan en ‘n regte rooinek vrou raak.  Die moontlikhede is eindloos.

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. Lonely rivers flow to the sea,
    to the sea
    to the open arms of the sea
    lonely rivers sigh ‘wait for me, wait for me’
    I’ll be coming home wait for me
  2. Baby Baby
    Try to find a little time
    And I’ll make you happy
    I’ll be home
    I’ll be waiting beside the phone
    Waiting for you.
  3. Somewhere just beyond my reach
    There’s someone reaching back for me
    Racing on the thunder end rising with the heat
    It’s gonna take a superman to sweep me off my feet
  4. I used to think maybe you loved me, now I know that its true
    and I don’t want to spend all my life , just in waiting for you
    now I don’t want u back for the weekend
    not back for a day , no no no
  5. There ain’t nothing in the world like a big eyed girl
    That makes me act so funny, make me spend my money
    Make me feel real loose like a long necked goose

Aksies

Information

5 responses

23 07 2011
Bileam se Donkie

1. Elvis Presley- Oh my love… (Unchained melody?)
Die res nie ‘n clue nie…

24 07 2011
Olga

girl you’ll be a woman soon van neil diamond, barbie girl van aqua, redneck woman van gretchen wilson.

24 07 2011
Olga

ag nee.

24 07 2011
Olga

1. Unchained melody van elvis presley
2. Build me up buttercup van girls aloud
3. Holding out for a hero
4. Walkin on sunshine van katrina and the wavers
5. Chantilly lace van the big bopper.

24 07 2011
Olga

wat n stryd. Eers geen internet, toe word 3/4 van my txt gesteel, seker n gerieflike fam trust wat dit opgevreet het. Toe gooi submit net blanks. Ek was reg vir opgee.e fam trust wat dit opgevreet het. Toe gooi submit net blanks. Ek was reg vir opgee.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: