Krieket

22 07 2011

Hallo Maatjies

Ek hou daarvan om krieket te speel.  :mrgreen:  Ek is baie beter as tannie Ougat met krieket.  😆  Njannies, ek is nie ‘n heksie wat jok nie.

Al wat jy moet doen is om mooi vir die pers balletjie te kyk.  😈  Jy moet jou bene mooi swaai en whoops spring die balletjie sommer net so by die gat in.  😀  Sien julle, dit is maklik.

Partykeer is daardie balletjie baie stout.  😡  Hulle het nie oumas wat vir hulle vrouniere leer nie.  👿  Jy doen alles reg en die balletjie gaan staan net langs die gaatjie!  🙄  Merriegriet wil dan gewoonlik haar visstok breek, maar ek is nie so gedinges nie.

🙂  Ek buk net langs die balletjie en spoeg dit in.  🙄  Merriegriet en Tannie Ougat sê dan ek kroek, maar hulle is net galoers.  😉

Tara Maatjies.  Ekke moet gou ‘n bietjie gaan oefen.


Aksies

Information

14 responses

22 07 2011
Olga

eisj, hoe jaloers raak ek nou! 👿
LAVIGA!!!! NOU HET JY MY LUS GEMAAK.
Tjk.
So
bobbejaan, bobbejaan…
Jy is aan.
TOUCH!
bobbejaan, bobbejaan…
Jy is aan.
TOUCH!

22 07 2011
Olga

net so terloops . . . .
Eerste!!!

22 07 2011
Laviga Heks

*stamp voete*

Dis unfair!! 😈 Daar slaat ek mis oorlat tannie Ougat my aandag afgevat het!! 😥

22 07 2011
Olga

dis omdat jy sonder my gaan ‘krieket’ speel het.

22 07 2011
Laviga Heks

Dit was nie my skuld nie!! Merriegriet wou nie vir tannie gaan haal om saam te speel nie.

23 07 2011
Olga

ekskusies, ekskusies, ekskusies!

23 07 2011
Olga

*stamp voete! Spring op en af*

grrrr.

23 07 2011
Laviga Heks

Oe!! Tannie dans mooi!

Doen dit weer! Doen dit weer!

23 07 2011
toortsie

ek kan nie eers die bal raakblaas nie! 😦

23 07 2011
Laviga Heks

Touch!! Tannie Tossel is aan!!!

23 07 2011
Toortsie

Ag sies. Julle gaan te vinnig. Ek sal julle nooit inhaal nie. .

23 07 2011
Toortsie

Hahaa! Touch vir olga!

23 07 2011
Olga

nou dat ek ‘aan’ is, is almal weg. Gmf.

24 07 2011
toortsie

hiehie, ons kruip net goed weg!! 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: